Oproep tot aksieCall to action

Inwoner of weldoener gesoek wat trekker en snyer of lae sleepwa wat trekker en snyer kan beskikbaar sal maak vir die sny van 4 oop ruimtes in Universitas binne die vomgende 7 dae.
Diesel sal verskaf word vir die trekker.