Telegram Inligtingskanaal oor Korona

‘n Amptelike inligtingskanaal deur die DA Vrystaat gemik daarop om inwoners in die Vrystaat met toeganklike, amptelike, geverifiëerde inligting en bronne te verskaf om sodoende onnodige paniek en drasties stygende voorkoms van fopnuus te bekamp

https://t.me/DAFScorona