Vandag is die vuilgoed rondom Dr Böhmer skool opgetel.
Baie dankie aan almal wat gehelp het. Ook die nuwe eienaar van Mobi Skips, Henry, wat ‘n skip verskaf het om die vuilgoed in te plaas. Ondersteun hulle asb 0790263772
Ons sal weer in November skoonmaak
Today the litter around Dr BÖhmer school was picked up.
Thank you to everyone who helped. Also the new owner of Mobi Skips, Henry, who provided a skip for the rubbish. 0790263772


