
- Universitas in Aksie maak Saterdag 8:00-10:00 Koos van der Walt straat skoon. Kom ondersteun ons gerus
- KYK: Video oor DA se nuutste planne vir die water krisis. https://www.facebook.com/DAMangaung/videos/1927457964066672/
- Dr BÖhmer skool het op 20 Sept ‘n Gholfdag by Bfn Golf Club. Cornelia: 083 259 4028
- Johannesburg tops met Inkomste Insameling en Uitgawe tendense: https://northeasterntribune.co.za/241354/city-joburg-ranks-top-metro-revenue-collection-expenditure-trends/
- Hou in gedagte dat ons water probleme nie oor is nie, die saak tussen Bloemwater en MMM dien weer Donderdag voor die hof, en kan moontlik lei daartoe dat die huidige verbod op water beperking opgeskort kan word