Universitas In Aksie Skoonmaakaksie Saterdag 17 Aug 9-11

Net ‘n vriendelike herinnering van Saterdag 17 Augustus se Walter Sizulu skoonmaak vanaf 9-11:00. Kom bymekaar by Walter Sizulu / Van Schalkwyk str. Bring ‘n 5l water ook saam asb dit kan ‘n verskil maak 🌹. Baie dankie 😊

Kontak: Universitas in Aksie Voorsitter Schalk 0824124175 of Adjunk Sylvia 0832522088