Beste inwoner
Hieronder is kopieë van verskeie klagtes in die wyk wat die afgelope maande al vir Centlec gestuur is. Sommiges, soos die ligte wat in die dag brand is nou al aan die Centlec CEO, CFO en Algemene bestuurders gerapporteer.
Die tweede lys is selfs aan die stadsbestuurder oorhandig
Ek en my kolegas is besig om die swak reaksie op klagtes op te neem met Centlec.





