
Is jy Donderdag aand, 8 Augustus 2019 om 17:30 beskikbaar ?
Ons wil graag die ‘Universitas in Aksie’ groep se komiteelede kies. Hierdie groep sal in die staanspoor poog om Universitas ‘n skoner woonbuurt te maak.
Ons mikpunt is ‘n ‘Woonbuurt Assosiasie’ waar ander munisipale aspekte omgesien sal word.
Jou teenwoordigheid is belangrik asb. Vergader by die Rooikerk in De Bruynstr.
Ons nooi alle inwoners om teenwoordig te wees asb.
Baie dankie.
Donderdag 8 Augustus, 17:30, Universitas Wes NG Kerk, De Bruynstraat