
🌾Kom maak saam ‘n verskil asb… Sat, 3⃣Aug om ⏰8:30 op die 📍hoek van Wynand Mouton Rylaan en Koos vd Walt 📍🍂kom ons bymekaar ons gee vuilgoedsakke, bring jou eie ook + handskoene 🧤en waterbottel 💦+ baie energie🌾Die gras is gesny🌾nou kan ons sien waar die rommel is wat ons moet optel🌾help asb ons stap🚶🏽, draf🏃🏼♀ en fietsry 🚴🏾roete langs 🎓Universiteit🎓 netjies hou 🌾🏃🏼♀🚶🏽🚴🏾🙂Uni-groete
Whatsapp Ronel
0741923766