Pensioners assistance

Pensioenaris Korting op Erfbelasting

Beste Inwoner

Enige huiseienaar ouer as 60 is geregtig op ‘n korting op hul erfbelasting.

Om te kwalifiseer mag hul nie eiendomme besit met ‘n gesamentlike waarde van meer as R2miljoen nie.

Om aansoek te doen kan Mevrou Mini besoek word by kantoor 19 in die sandsteen kantoorblok langsaan die stadsaal, met sy ingang in President Brand Straat.’ n Kopie van u ID en Munisipale Rekening moet saamgevat word.

Indien dit goegekeur word sal die erfbelastingstaat dan ‘n formule wys met: Huiswaardasie – minus 250 000 x maal 0.000….
Indien u nie die pensionaris korting het nie is die formule: Huiswaardasie – minus 65 000 x maal 0.0000…

Groete
Tjaart